Job 3:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarom word lig gegee aan 'n man wie se weg verborge is en vir wie God verskans het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoekom moet mense wat niks van die toekoms verwag nie, aanhou lewe, mense vir wie God aan swaarkry oorgegee het? |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarom gee Hy lig aan 'n man wie se weg verborge is, 'n man wat deur God aan alle kante ingesluit is? |
| Afrikaans 1983 | “Waarom die lewenslig gee aan 'n man wat vir hom geen pad vorentoe sien nie, 'n man vir wie God van alles afgesny het? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarom gee Hy die lewe aan 'n man wie se pad verborge is, vir wie God aan alle kante afgesper het? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom laat God iemand lewe wat nie weet wat met hom sal gebeur nie omdat God hom afgesny het van alles? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoekom moet ’n mens lewe as dit lyk of daar nie ’n toekoms is nie en jy deur God van alles afgesny is? |