Job 3:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat uitermate bly is en bly is as hulle die graf kan vind?
Afrikaans (NLV) 2011 As hulle uiteindelik doodgaan, is dit vir hulle ’n groot verligting en vreugde.
Afrikaans 1933/1953 wat bly sou wees met gejuig, hulle sou verheug as hulle die graf kon vind?
Afrikaans 1983 wat maar te bly sou wees om in 'n graf te kom en daaroor sou jubel?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hulle wat van vreugde juig, wat hulle verheug wanneer hulle die graf vind.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) iemand wat baie bly sal wees wanneer hy in die graf kan gaan lê?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle kan nie aan iets dink wat hulle blyer sal maak as om dood en begrawe te wees nie.