Job 3:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat smag na die dood, maar dit kom nie; en grawe daarvoor meer as na verborge skatte; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle wens dat hulle kan doodgaan, maar die dood ontwyk hulle. Hulle soek die dood eerder as verborge skatte. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat wag op die dood, en hy kom nie; en meer na hom grawe as na verborge skatte; |
| Afrikaans 1983 | aan iemand wat tevergeefs hunker na die dood, wat daarna soek soos na 'n verborge skat, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat wag vir die dood, maar dit kom nie; hulle wat dieper daarna delf as na verborge skatte; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | iemand wat wens dat hy sterf, maar die dood kom nie? Hoekom laat God iemand lewe wat graag wil sterf en wat nie wil soek na kosbare goed nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle wens hulle kan doodgaan, maar dit gebeur nie. Hulle wil so graag doodgaan dat dit erger is as iemand wat fanaties na ’n skat soek. |