Job 3:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom word lig gegee aan hom wat in ellende is, en lewe aan die bitter van siel;
Afrikaans (NLV) 2011 “Hoekom gee God lig aan mense wat moeg is, lewe vir die wat verbitterd is?
Afrikaans 1933/1953 Waarom gee Hy lig aan die ellendige en lewe aan die wat verbitterd is van siel;
Afrikaans 1983 “Waarom moes God dan die lewenslig gee aan 'n man wat net swaar kry, waarom moes Hy lewe gee aan 'n man wat so bitter ly,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Waarom gee God die lig aan iemand wat hom moet afsloof? Waarom gee Hy die lewe aan mense met verbitterde siele,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hoekom het God lig gegee vir iemand wat net swaarkry? Hoekom het Hy iemand laat lewe wat altyd ongelukkig is,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hoekom laat die Here mense lewe wat swaarkry? Hoekom lewe mense wat verbitterd is?