Job 3:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Klein en groot is daar; en die dienskneg is vry van sy heer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar is geringes en vernames gelyk, en die slaaf is vry van sy baas. |
| Afrikaans 1933/1953 | Klein en groot is daar gelyk, en die slaaf is vry van sy heer. |
| Afrikaans 1983 | daar waar klein en groot saam is, waar die slaaf vry is van sy eienaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Klein en groot is daar, die slaaf is vry van sy baas. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is kinders en grootmense saam, en slawe is daar vry van hulle eienaars. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is ryk en arm mense gelyk. Daar is ’n werker vry van sy baas. |