Job 3:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar rus die gevangenes saam; hulle hoor nie die stem van die verdrukker nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gevangenes geniet hulle rus, hulle hoor nie die stem van die slawedrywer nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die gevangenes is almal saam gerus; hulle hoor die stem van die drywer nie. |
| Afrikaans 1983 | waar die gevangenes saam rus geniet en nie meer die stem van die slawedrywer hoor nie; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gevangenes is saam kommervry, hulle hoor nie meer die stem van die slawedrywer nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar kan die gevangenes rustig en stil wees, die voormanne raas nie meer met hulle nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selfs mense wat gevangenes is, ontspan as hulle dood is. Die bewaarder verskree hulle nie daar nie. |