Job 3:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar hou die goddelose op om te bekommer; en daar rus die vermoeide.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar staak die goddeloses die onrus, en daar kan die vermoeides rus.
Afrikaans 1933/1953 Daar hou die goddelose op met woel, en daar rus hulle wie se kragte uitgeput is.
Afrikaans 1983 Dan sou ek daar gewees het waar die goddeloses nie meer kwaad stook nie, waar dié wat gedaan is, rus vind,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar hou goddeloses op met die gewerskaf; daar vind dié wie se kragte uitgeput is, rus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar in die doderyk kan die mense wat verkeerd doen, nie meer probleme maak nie, daar rus almal wat moeg is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Slegte mense hou op om kwaad te doen as hulle dood is en moeë mense kry kans om te rus.