Job 3:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Of as 'n verborge ontydige geboorte was ek nie gewees nie; as babas wat nooit lig gesien het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hoekom is ek nie maar in die grond weggesteek soos ’n misgeboorte, soos ’n doodgebore kind wat nie die daglig gesien het nie?
Afrikaans 1933/1953 Of ek sou, soos 'n weggestopte misgeboorte, nie bestaan het nie, soos kinders wat die lig nie gesien het nie.
Afrikaans 1983 “Waarom was ek nie maar 'n misgeboorte wat sonder meer begrawe is nie, 'n doodgebore kind wat nooit die daglig gesien het nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Of soos 'n weggesteekte misgeboorte, sou ek nie bestaan het nie, soos kinders wat nie die lig gesien het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) of ek sou glad nie daar gewees het nie, soos 'n baba wat doodgebore is en wat iemand weggesteek het, soos 'n kind wat nooit die lig gesien het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoekom was ek nie maar ’n miskraam nie? Dan het ek nooit eers begin lewe nie.