Job 3:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Met konings en raadgewers van die aarde wat vir hulle verlate plekke gebou het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | saam met konings en raadgewers van die aarde wat puinhope herbou het, |
| Afrikaans 1933/1953 | saam met konings en raadsmanne van die aarde, wat puinhope weer opgebou het vir hulleself; |
| Afrikaans 1983 | saam met konings en hulle raadgewers wat puinhope herbou het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | by konings en die raadsmanne van die wêreld, dié wat vir hulleself puinhope herbou het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | saam met die konings en die slim mense van die aarde, die mense wat vir hulleself stede gebou het van hope klippe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sou nou saam met belangrike mense soos konings en beroemde leiers gerus het. |