Job 3:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarom het die knieë my verhinder? of waarom die borste wat ek moet suig? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoekom was daar ’n skoot om my op neer te sit, twee borste waaraan ek kon drink? |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarom het knieë my teëgekom, en waarom borste, dat ek moes drink? |
| Afrikaans 1983 | Waarom was daar knieë om my op neer te sit, borste om my te voed? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hoekom het knieë my ontvang; hoekom was daar borste, dat ek kon drink? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom het my ma my op haar knieë gesit en my laat drink? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoekom het my ma my laat lewe en my versorg? Hoekom het sy my melk gegee om te kon lewe? |