Job 3:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarom het ek nie van die moederskoot af gesterf nie? hoekom het ek nie die gees opgegee toe ek uit die maag kom nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hoekom het ek nie by geboorte gesterf en omgekom terwyl ek gebore is nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarom het ek nie gesterf by die geboorte, nie uitgegaan uit die moederskoot en die asem uitgeblaas nie? |
| Afrikaans 1983 | Waarom het ek nie by my geboorte gesterf nie, net toe ek gebore is, my laaste asem uitgeblaas nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Waarom is ek nie dood by geboorte nie? Waarom het ek nie gesterf toe ek uit die moederskoot gekom het nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom het ek nie gesterf voordat ek gebore is nie? Of hoekom het ek nie dadelik gesterf nadat ek gebore is nie? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Job het verder gegaan en gesê: “Hoekom is ek nie doodgebore nie? |