Job 3:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hierna het Job sy mond oopgemaak en sy dag vervloek.
Afrikaans (NLV) 2011 Ten einde laaste het Job begin praat. Hy het die dag waarop hy gebore is, vervloek.
Afrikaans 1933/1953 Daarna het Job sy mond oopgemaak en sy dag vervloek.
Afrikaans 1983 Toe het Job begin praat en sy geboortedag vervloek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het Job sy mond oopgemaak en sy geboortedag vervloek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ná die sewe dae het Job begin praat. Hy het die dag vervloek toe hy gebore is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Job uiteindelik begin praat, wou hy weet hoekom hy ooit gebore is.