Job 29:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vorste het geweier om te praat en hulle hand op hulle mond gelê.
Afrikaans (NLV) 2011 Die leiers het stilgebly en in stilte bly staan met die hand op die mond.
Afrikaans 1933/1953 Vorste het hulle woorde ingehou en die hand op hul mond gelê.
Afrikaans 1983 Die leiers het stilgebly, hulle het nie gepraat nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) •Hoë amptenare het hulle woorde teruggehou, hulle hande voor hulle monde geplaas;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die leiers het stilgebly en hulle het nie meer gepraat nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer ek iets gesê het, het die leiers stilgebly om na my te luister.