Job 29:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die jongmanne het my gesien en hulle verberg, en die bejaardes het opgestaan en opgestaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Jongmense het padgegee as ek aankom. Selfs bejaardes het opgestaan uit respek vir my.
Afrikaans 1933/1953 het die seuns weggekruip as hulle my sien, en grysaards het hulle opgerig en bly staan.
Afrikaans 1983 het die jongmanne opsy gestaan as hulle my sien, het die ou manne eerbiedig opgestaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het jong manne my gesien en opsy gestaan, het ou manne regop gekom en bly staan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan het die jongmans 'n entjie weg gaan staan, en die ou mans het opgestaan en bly staan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van die jongmense het plek gemaak wanneer hulle my sien. Die ouer mense het selfs uit respek vir my opgestaan wanneer hulle my sien aankom het.