Job 29:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe ek uitgegaan het na die poort deur die stad, toe ek my sitplek in die straat reggemaak het!
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek het na die stadspoort toe gegaan om tussen die geëerde leiers te gaan sit.
Afrikaans 1933/1953 Toe ek uitgegaan het na die poort, op na die stad toe, op die markplein my sitplek reggemaak het,
Afrikaans 1983 Wanneer ek na die stadspoort toe gegaan het, my plek op die stadsplein gaan inneem het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer ek uitgegaan het na die poort, na die stad, en in die oop ruimte my sitplek reggeskuif het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer ek na die poort van die stad gegaan het en op die oop stuk grond gaan sit het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit was nog die goeie ou dae toe ek nog na die stadsingang toe gegaan het. Daar het ek tussen die leiers van die mense gaan sit.