Job 29:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe ek my voetstappe met botter gewas het, en die rots vir my riviere van olie uitgegooi het;
Afrikaans (NLV) 2011 In daardie dae het my koeie oorvloedig melk gegee en daar het strome olie uit my olyfboorde gevloei.
Afrikaans 1933/1953 toe my voetstappe gewas is in dikmelk en die rots by my strome van olie uitgegiet het.
Afrikaans 1983 Ek het oral voorspoed geniet: volop dikmelk en strome olyfolie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) toe ek my voete in dikmelk kon afspoel, en klipperige grond strome olie vir my laat vloei het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het lekker gelewe, daar was genoeg melk, meer as genoeg, en daar was strome olyf-olie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit was ’n tyd van oorvloed. Daar was ’n oormaat melk en die olie het by die groefies van die pers uitgestroom.