Job 29:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe die Almagtige nog by my was, toe my kinders rondom my was; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Almagtige was nog by my en my kinders was om my. |
| Afrikaans 1933/1953 | toe die Almagtige nog by my was, my kinders rondom my; |
| Afrikaans 1983 | Toe was die Almagtige by my en my kinders rondom my. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | toe die Almagtige nog by my was, en my kinders rondom my; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Almagtige was by my, en my kinders was rondom my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | want toe was die Here nog by my, en my kinders om my. |