Job 29:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos ek was in die dae van my jeug, toe die geheim van God oor my tabernakel was;
Afrikaans (NLV) 2011 In my vroegste jare was God ’n vriend in my huis.
Afrikaans 1933/1953 soos ek was in my herfsdae toe die verborgenheid van God oor my tent was;
Afrikaans 1983 Dit was die beste jare van my lewe toe ek nog 'n vertroueling van God was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) soos toe ek my beste dae beleef het, toe God 'n beskutting bo my tent was;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek was toe jonk en sterk, en God was saam met my in my huis.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vroeër in my lewe was God soos ’n huisvriend vir my,