Job 29:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sy kers op my hoof geskyn het, en toe ek deur sy lig deur duisternis gegaan het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | toe Hy die pad voor my oë verlig het sodat ek veilig in die donkerte kon loop. |
| Afrikaans 1933/1953 | toe sy lamp bo my hoof geskyn het, ek by sy lig die duisternis deurwandel het; |
| Afrikaans 1983 | toe sy lig beskermend oor my geskyn het en my pad in die donker verlig het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | toe Hy sy lamp bo my kop laat skyn het, toe ek by sy lig in die donker geloop het; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het sy lig oor my laat skyn, en ek het geweet waar om te loop wanneer dit donker was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe was Hy by my soos ’n lig wat skyn. Omdat Hy dit vir my lig gemaak het, kon ek veilig in die donker loop. |