Job 29:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het op my gewag soos op die reën; en hulle het hul mond wyd oopgemaak soos vir die laat reëns.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het gewag vir my om te praat, soos ’n mens wag op reën. My woorde was vir hulle soos ’n fris lentereën.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het op my gewag soos op reën, en hulle mond wyd oopgemaak soos vir lentereëns.
Afrikaans 1983 hulle het daarop gewag soos op 'n reënbui, hulle het daarna gesmag soos na die laat reëns.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het op my gewag soos op reën, hulle monde wyd oop vir die laatreëns.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het gewag dat ek moet praat, soos hulle gewag het dat dit moet reën, my woorde was vir hulle so welkom soos die laat reën.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Net soos mense graag wou hê dit moes reën, net so graag wou hulle altyd hê ek moes praat. Dit was vir hulle soos lentereën wat hulle indrink.