Job 29:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Na my woorde het hulle nie weer gepraat nie; en my spraak het op hulle geval. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer ek gepraat het, kon hulle niks byvoeg nie, want hulle was tevrede met my raad. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nmy woorde het hulle nie weer gespreek nie, en my rede het op hulle gedrup. |
| Afrikaans 1983 | Nadat ek gepraat het, het hulle niks gesê nie, hulle het my woorde ingedrink, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En ná my uitspraak het hulle nie weer gepraat nie; my verduideliking was soos druppels water op hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer ek klaar gepraat het, dan was hulle tevrede, my woorde was vir hulle soos druppels reën. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na ek gepraat het, het niemand die behoefte gehad om iets meer te sê nie. Hulle was tevrede. Hulle het aanvaar wat ek gesê het. |