Job 29:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My heerlikheid was vars in my, en my boog is vernuwe in my hand.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek ontvang gedurig eerbewyse, en my krag word elke dag vernuwe.’
Afrikaans 1933/1953 My eer is altyd nuut by my, en my boog bly jonk in my hand.
Afrikaans 1983 ek sal altyd nuwe krag hê, ek sal my man kan staan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal nuwe aansien bly geniet; my boog in my hand sal vernuwe word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Mense het my altyd gerespekteer, en ek het elke dag nuwe krag gekry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het altyd binne-in my vol nuwe krag gevoel. Ek was sterk en gesond.