Job 29:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ag, was ek soos in die verlede maande, soos in die dae toe God my bewaar het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek verlang na die ou jare, na die tyd toe God vir my gesorg het, |
| Afrikaans 1933/1953 | Ag, was ek maar soos in die vorige maande, soos in die dae toe God my bewaar het; |
| Afrikaans 1983 | “Kon dit maar weer met my gaan soos lank gelede, soos in die dae toe God nog sy hand oor my gehou het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “As dit maar met my kon gaan soos in vroeër maande, soos in die dae toe God my bewaar het; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek wens ek was nog soos lank gelede, soos in die tyd toe God my beskerm het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ag, hoe verlang ek na die dae en maande toe die Here nog vir my gesorg het. |