Job 29:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My wortel het uitgesprei by die waters, en die dou het die hele nag op my tak gelê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want ek is soos ’n boom wat by waters staan, en wat elke môre met dou verfris word. |
| Afrikaans 1933/1953 | My wortel staan oop na die water toe, en dou vernag op my tak. |
| Afrikaans 1983 | ek sal wees soos 'n boom met sy wortels by die water en elke môre dou op sy takke, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | my wortels sal strek tot by die water, en die dou sal oornag op my takke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | ek het gedink ek sal wees soos 'n boom wanneer sy wortels naby die water is, elke môre is daar dou op sy takke.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek was soos ’n boom met wortels wat tot by die water gaan. In die nag val daar dou op die boom se takke. |