Job 29:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê ek: Ek sal in my nes sterf, en ek sal my dae vermeerder soos die sand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek het gedink: ‘Ek sal tog sekerlik sterf, deur my familie omring, na ’n lang en goeie lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het ek dan gedink: By my nes sal ek die asem uitblaas, en soos die feniks my dae vermenigvuldig. |
| Afrikaans 1983 | Daarom het ek gedink: ek sal eendag sonder sorge sterf in my eie huis, my lewensdae sal meer wees as wat daar sand is, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek het gedink, in my eie nes sal ek sterf, en my lewensdae sal soos sand vermeerder; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gedink ek sal lank lewe en gelukkig sterf, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek het gedink dat ek baie oud sou word en in vrede in my eie huis sou doodgaan. |