Job 29:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ek het die kake van die goddelose verbreek en die buit uit sy tande geruk.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het die greep van wettelose verdrukkers verbreek en hulle gevangenes uit hulle mag vrygestel.
Afrikaans 1933/1953 En ek het die tande van die kwaaddoener stukkend gebreek en die buit uit sy gebit geslinger.
Afrikaans 1983 Ek het die mag van dié wat onreg doen, gebreek, ek het die prooi uit hulle tande weggeruk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sodat ek die kake van 'n boosdoener kon breek, en prooi uit sy tande kon wegruk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gekeer wanneer slegte mense wreed was en wanneer hulle slegte dinge gedoen het aan ander mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het die mag gebreek van mense wat ander onderdruk. Verder het ek hierdie onderdrukkers gedwing om hulle slagoffers vry te laat.