Job 29:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek was 'n vader vir die armes, en die saak wat ek nie geken het nie, het ek nagespeur.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek was ’n vader vir die armes en het gesorg dat die vreemdeling regverdig verhoor word.
Afrikaans 1933/1953 'n Vader was ek vir die behoeftiges; en die regsaak van hom wat ek nie geken het nie, het ek ondersoek.
Afrikaans 1983 ek was 'n vader vir die armes, ek het selfs onbekendes se regsaak behartig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek was 'n vader vir behoeftiges; die regsaak van mense wat ek nie geken het nie, het ek ondersoek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek was soos 'n pa vir arm mense, ek het mense gehelp wanneer hulle voor die hof moes kom, mense wat ek nie geken het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek was soos ’n pa vir die armes. Ek het ook die belange van vreemde mense verdedig.