Job 29:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek was oë vir die blindes, en voete was ek vir die kreupeles. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek was soos oë vir die blindes en voete vir dié wat verlam is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Oë was ek vir die blinde, en voete vir die lamme was ek. |
| Afrikaans 1983 | Ek was oë vir die blindes en voete vir die kreupeles, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek was oë vir blindes, en ek was voete vir lammes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het blinde mense gelei en ek het mense wat kreupel is, gehelp om te loop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek was die blindes se oë en die lam mense se voete. |