Job 29:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die edeles het stilgebly, en hulle tong het aan hul verhemelte gekleef.
Afrikaans (NLV) 2011 Die belangrikste amptenare van die stad het eenkant stil gestaan en uit respek vir my stilgebly.
Afrikaans 1933/1953 Die stem van edeles is teruggehou, en hulle tong het gekleef aan hul verhemelte.
Afrikaans 1983 Die vernames het nie 'n woord gesê nie, hulle het uit eerbied geswyg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die stemme van •leiers het stil geraak, hulle tonge het aan hulle verhemeltes gekleef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die belangrike mense het opgehou praat en hulle het nie weer iets gesê nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die vername mense wat nog iets wou sê, het dan opgehou praat en nie verder hulle mening gegee nie.