Job 29:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het Job sy gelykenis voortgesit en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Job het die gesprek voortgesit: |
| Afrikaans 1933/1953 | En Job het verder sy spreuk aangehef en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Job voortgegaan om sy saak te stel: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Job het toe verder gegaan met sy betoog en gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Job het weer begin praat. Hy het gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Job het verder gegaan om sy saak te stel en gesê: |