Job 28:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy steek sy hand uit teen die rots; hy keer die berge met wortels om.
Afrikaans (NLV) 2011 Mense weet hoe om rotse te breek en die wortels van berge om te keer.
Afrikaans 1933/1953 Hy slaan sy hand aan die klipharde rots, hy woel die berge van die wortel af om.
Afrikaans 1983 “Die mens bewerk die harde rots met sy hande, hy keer die dieptes van die berge om,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die mens slaan sy hand selfs aan klipharde rots; hy keer berge van hulle wortels af om.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense kap die harde rots en hulle grawe diep onder die berge.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense kap aan die hardste rotse. Hulle keer amper die berge om soos hulle aan die fondasie grawe.