Job 28:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die kleintjies van die leeu het dit nie getrap nie, en die wrede leeu het ook nie daar verbygegaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011 In diep myne het geen wilde dier nog gekom, geen leeu het daar geloop nie.
Afrikaans 1933/1953 waar die trotse roofdiere nie op trap nie, waar die leeu nie oor stap nie.
Afrikaans 1983 roofdiere loop nie daar nie, die leeu gaan nie daarlangs nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Trotse wilde diere betree dit nie; die maanhaar loop nie daarop nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die trotse wilde diere loop nie daar nie, die leeu loop nie daar verby nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die roofdiere kom nie daar nie. Daar is nog nie ’n leeu wat al daaroor geloop het nie.