Job 28:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar is 'n pad wat geen voël ken nie, en wat die aasvoël se oog nie gesien het nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is skatte wat geen roofvoël kan sien nie, en geen arendsoog kan bespeur nie.
Afrikaans 1933/1953 'n Pad wat die roofvoël nie ken nie, en die oog van die valk het dit nie gespeur nie;
Afrikaans 1983 Geen roofvoël ken daardie pad nie, die oog van 'n valk kan dit nie sien nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is 'n pad wat roofvoëls nie ken nie; die oog van valke bespeur dit nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die arend ken nie daardie pad nie, en die valk sien dit nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die roofvoëls weet nie waar hierdie skatte is nie. Die valke kan dit ook nie sien nie.