Job 28:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy klippe is die plek van saffiere, en dit het stof van goud. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mense kan saffiere uit die rots en goudstof uit die stof haal. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die klippe daarvan is die plek van saffiere, en dit bevat stoffies van goud. |
| Afrikaans 1983 | Uit die klip van die aarde kom saffier, ook korreltjies goud. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy gesteentes is 'n plek van •lasuursteen, en daar is goudstof in. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is saffier in die rotse van die aarde en daar is goud in die stof. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die klip kry hulle saffiere en ook poeierfyn goud. |