Job 28:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat die aarde betref, daar kom brood uit, en daaronder word soos vuur weggedraai.
Afrikaans (NLV) 2011 Die aarde waaruit brood voortkom, word diep onder oopgebreek met vuur.
Afrikaans 1933/1953 Die aarde -- daar kom brood uit voort, maar daaronder word dit omgewoel soos deur vuur.
Afrikaans 1983 Die aarde waaruit die voedsel kom, word daar onder oopgebreek met vuur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die aarde – daaruit kom kos voort; sy ondergrond word omvergewerp asof deur vuur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kos groei uit die aarde bo hulle, maar onder die aarde verwoes hulle alles, dit lyk of daar 'n vuur was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Graan groei in die grond en op die ou einde word dit brood wat mense eet. Maar onder die aarde gebruik hulle vuur om die rotse te breek en te smelt.