Job 28:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe Hy 'n bevel gemaak het vir die reën en 'n weg vir die weerlig van die donder: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy maak die wette van die reën, en berei ’n pad vir die weerlig. |
| Afrikaans 1933/1953 | toe Hy vir die reën 'n wet gestel het en 'n weg vir die onweerstraal, |
| Afrikaans 1983 | toe Hy vir die reën reëls gemaak het en 'n pad vir die weerlig aangewys het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Hy vir die reën vaste reëls neergelê het, 'n pad vir die harde donderslae, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | toe Hy besluit het waar die reën moet val en waarnatoe die donderstorm moet gaan, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy maak reëls vir die reën en wys die pad vir die weerlig aan. |