Job 28:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Om die gewig vir die winde te maak; en hy weeg die waters volgens maat.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy laat die winde waai en Hy bepaal hoeveel reën moet val.
Afrikaans 1933/1953 Toe Hy vir die wind die gewig bepaal en die waters met die maat afgemeet het,
Afrikaans 1983 Toe Hy die krag van die wind bepaal het en die waters uitgemeet het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sodat Hy die gewig van die wind kan bepaal, en die hoeveelheid water kan vasstel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe God besluit het hoe sterk die wind moet wees en hoeveel water daar in die wolke moet wees,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy bepaal hoe sterk die wind sal waai. Hy sê ook presies hoe groot die see en riviere sal wees.