Job 28:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Hy kyk na die eindes van die aarde en sien onder die hele hemel; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | want Hy kyk oor die hele aarde en sien alles onder die ganse hemel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want Hy sien tot by die eindes van die aarde; alles wat onder die hemel is, aanskou Hy. |
| Afrikaans 1983 | want Hy sien die verste eindes van die aarde, Hy aanskou alles onder die hemel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want net Hy kyk tot by die eindes van die aarde; Hy sien alles onder die hemel, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want Hy sien tot waar die aarde ophou, Hy sien alles onder die hemeldak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Want Hy kyk so ver as die einde van die aarde. Hy kan ook alles sien wat onder die hemel is. |