Job 28:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | God verstaan die weg daarvan, en Hy ken die plek daarvan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God ken die weg daarheen, Hy alleen weet waar dit te vind is, |
| Afrikaans 1933/1953 | God weet die weg daarheen, en Hy ken die woonplek daarvan. |
| Afrikaans 1983 | Net God weet hoe die pad daarheen loop, net Hy ken die woonplek van die wysheid, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God het insig in die pad daarheen, Hy ken die plek daarvan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Net God weet waar 'n mens wysheid kan kry, net Hy weet waar dit is, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Net God weet hoe ’n mens daarby kan uitkom en dit in die hande kan kry. |