Job 28:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verwoesting en dood sê: Ons het die gerug daarvan met ons ore gehoor.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Verwoesting en Dood sê: ‘Ons het ’n gerug gehoor waar jy wysheid kan kry.’
Afrikaans 1933/1953 Die plek van vertering en die dood sê: Met ons ore het ons die gerug daarvan gehoor.
Afrikaans 1983 Die onderwêreld en die dood sê: ‘Ons het maar net 'n gerug daaroor gehoor.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die onderwêreld en die dood sê: “Net met ons ore het ons die gerug daarvan gehoor.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die onderwêreld en die dood sê: ‘Ons het net gehoor dat mense praat van die wysheid, maar ons het dit nie gekry nie.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ook die onderwêreld en die dood sê: ‘Ons het maar net ’n gerug daarvan gehoor.’