Job 28:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waar kom dan wysheid vandaan? en waar is die plek van begrip? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar weet mense waar om wysheid te vind? Waar kan hulle insig kry? |
| Afrikaans 1933/1953 | Die wysheid dan -- waar kom dit vandaan? En waar is die plek van die verstand? |
| Afrikaans 1983 | Die wysheid, waar kom dit vandaan? Waar is die woonplek van die insig? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar wysheid – waar kom dit vandaan, en waar is die plek van insig? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die wysheid, van waar kom dit? Waar kan jy leer om verstandig te wees? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Nou waar kom wysheid vandaan? Wat is die oorsprong van ‘verstaan’? |