Job 28:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Yster word uit die aarde gehaal, en koper word uit die klip gesmelt.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle weet hoe om yster uit die grond te haal en koper te smelt uit klip.
Afrikaans 1933/1953 Yster word uit die grond gehaal, en koper word uit klip gegiet.
Afrikaans 1983 Yster word uit die grond gehaal en koper word uit erts gesmelt.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Yster word uit delfstof verkry, en erts word gesmelt tot koper.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle haal yster uit die grond en hulle smelt koper uit klip.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle weet hoe om yster uit die grond te haal. Hulle weet ook dat koper uit erts gesmelt kan word.