Job 28:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van koraal of pêrels mag geen melding gemaak word nie, want die prys van wysheid is bo robyne.
Afrikaans (NLV) 2011 Koraal en kosbare kristal kan dit nie betaal nie. Wysheid het meer waarde as pêrels.
Afrikaans 1933/1953 Korale en kristal kan nie genoem word nie, en die besit van wysheid is meer werd as korale.
Afrikaans 1983 Koraal en kristal word nie eers gereken nie, wysheid is baie meer werd as pêrels.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Pêrels en rotskristal word nie eers oorweeg nie; 'n sakkie wysheid is meer werd as korale.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En koraal of kristal sal ook nie genoeg wees nie, en ook nie pêrels nie, wysheid is baie meer kosbaar as dit alles.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Koraal of kristal kan nie eers in dieselfde asem as wysheid genoem word nie. Dit is baie meer werd as pêrels.