Job 28:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die goud en die kristal kan dit nie gelyk wees nie, en die ruil daarvan mag nie wees vir juwele van fyn goud nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Wysheid is meer kosbaar as goud en kristal. Jy kan dit nie koop met goud-gemonteerde juwele nie.
Afrikaans 1933/1953 Goud en glas kan daarmee nie vergelyk word nie, en vir goue voorwerpe ruil 'n mens dit nie.
Afrikaans 1983 goud en glas kom nie daarby in waarde nie, vir voorwerpe van fyn goud kan 'n mens dit nie ruil nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Goud en glas kan nie daarmee vergelyk word nie, en artikels uit fyngoud het nie ruilwaarde daarvoor nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Goud en glas sal nooit genoeg kan wees nie, jy kan nie wysheid ruil vir goue juwele nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Goud en glans kan nie met die wysheid vergelyk word nie. Dit kan nie eers vir goue juwele verruil word nie.