Job 28:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit kan nie gewaardeer word met die goud van Ofir, met die kosbare oniks of die saffier nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die waarde daarvan is meer as al die goud van Ofir, en groter as die kosbare stene van oniks of saffiere.
Afrikaans 1933/1953 Die goud van Ofir weeg daar nie teen op nie, ook nie die kosbare onikssteen en saffier nie.
Afrikaans 1983 Daarvoor kan nie betaal word met die goud van Ofir of met kosbare oniks en saffier nie;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met goud uit Ofir kan nie daarvoor betaal word nie, nie met kosbare •oniks of •lasuursteen nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy kan nie daarvoor betaal met goud uit Ofir, of met kosbare oniks en saffier nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die waarde van wysheid kan nie eers vergelyk word met die fynste goud of kosbaarste diamante of saffiere nie.