Job 28:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit kan nie vir goud verkry word nie, en silwer mag nie vir die prys daarvan geweeg word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy kan dit nie met goud koop nie, jy kan nie silwer daarvoor afweeg nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Fyn goud kan daarvoor nie gegee word nie, en geen silwer as koopprys daarvan afgeweeg word nie. |
| Afrikaans 1983 | Goud kan dit nie koop nie, sy waarde kan nie in silwer afgeweeg word nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Suiwer goud kan nie daarvoor aangebied word nie, en silwer kan nie as koopprys daarvoor afgeweeg word nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy kan nie wysheid koop nie, ook nie met goud nie, jy sal nie kan weeg hoeveel silwer dit sal kos nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “’n Mens kan nie met goud vir wysheid betaal nie en met geld kan jy dit nie koop nie. |