Job 28:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die diepte sê: Dit is nie in My nie, en die see sê: Dit is nie by My nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ‘Dis nie hier nie,’ sê die oseaan. ‘Dis ook nie by my nie!’ sê die see. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die wêreldvloed sê: In my is dit nie; en die see sê: By my is dit nie. |
| Afrikaans 1983 | Die diep waters sê: ‘Dit is nie in my nie,’ die see sê: ‘By mý is dit nie!’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die diep waters sê: “In my is dit nie!” en die see sê: “Nie by my nie!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die diep water sê: ‘Die wysheid is nie in my nie,’ die see sê: ‘Die wysheid is nie by my nie.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selfs die diep waters en die see sê: ‘Die wysheid is nie hier by ons nie.’ |