Job 28:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die mens weet nie wat die prys daarvan is nie; en dit word nie in die land van die lewendes gevind nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Niemand weet waar om dit te vind nie. Nêrens tussen die lewendes is dit te vind nie.
Afrikaans 1933/1953 Die mens ken nie die waarde daarvan nie, en dit word in die land van die lewende nie gevind nie.
Afrikaans 1983 Die mens ken nie die waarde daarvan nie, en dit word nie in die land van die lewendes gevind nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Sterflike mens ken nie die waarde daarvan nie, en in die land van die lewendes word dit nie gevind nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense weet nie hoe kosbaar die wysheid is nie, en jy sal dit nie in hierdie wêreld kry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Niemand weet wat wysheid eintlik werd is nie. ’n Mens kry dit net nie onder die mense op hierdie aarde nie.