Job 28:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar waar sal wysheid gevind word? en waar is die plek van begrip? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar weet mense waar om wysheid te vind? Waar sal hulle soek vir begrip? |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die wysheid -- waar word dit gevind? En waar is die plek van verstand? |
| Afrikaans 1983 | Maar die wysheid, waar word dié gevind, waar is die woonplek van die insig? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar wysheid – waar word dit gevind, en waar is die plek van insig? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die wysheid, waar kry 'n mens dit? Waar kan jy leer om verstandig te wees? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maar waar kan ’n mens wysheid kry? Waar kom iets soos ‘om te kan verstaan’ vandaan? |