Job 28:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy bind die strome sodat hulle nie oorloop nie; en die ding wat verborge is, bring hy in die lig.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle dam strome op en bring verborge skatte na die lig.
Afrikaans 1933/1953 Hy stop waterare toe, dat hulle nie drup nie; en wat verborge was, bring hy aan die lig.
Afrikaans 1983 hy stop waterare toe en bring verborge dinge aan die lig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy stop waterare toe; wat verborge is, bring hy na die lig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle maak die plekke toe waar daar water uitkom en hulle kry dinge, niemand het voorheen daarvan geweet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle dam die klein stroompies op op soek na die weggesteekte skatte wat hulle wil uithaal.